Modulekode | JWI 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Wiskundige ontwikkeling: die leer van verwantskappe tussen syfers en die vier bewerkings; en om vinnige en akkurate herroeping van basiese feite te ontwikkel. Heelgetal plekwaarde konsepte word ontwikkel om 'n sterk wiskundige basis te vorm wat aanpasbaarheid en gemak in die uitvoering van bewerkings sal bevorder. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App